VROULIKE KINDEROPPASSER
2009-08-06
OP SOEK NA BETREKKING VROULIKE KINDEROPPASSER op daaglikse basis.
Maandae tot Vrydae van 08:00 - 17:00.
Eie vervoer. Pas kinders by jou huis op.
Jong, dinamiese, energieke, vriendelike dame wat baie lief is vir kinders en goed versorg is.
Marina Buxmann 074 143 4818 of 021 873 1385 Epos: maryke@a1asure.co.za
More
News
|