Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


QC-Lynkontroleerder

QC-Lynkontroleerder
 
2009-08-20


SIMONSVLEI

QC-Lynkontroleerder

Simonsvlei benodig 'n QC lynkontroleerder om kwaliteitsinspeksies op die produksielyne uit te voer.

Die kandidaat moet hardwerkend, oplettend en verantwoordelik wees.

Die kandidaat moet ook bereid wees om op aangewysde tye nagskof te werk.

Die minimum vereiste is 'n Matrieksertifikaat. Vorige ondervinding sal in die aansoeker se guns tel.

Verantwoordelikhede sluit in:

- Roetine-inspeksies van bottelering, tapsak, etikettering en herwerke
- Suurstofmeting
- Roetine-analise in laboratorium

Rig aansoeke aan die Lab/QC Bestuurder: Nerina Dreyer. Faks: 086 634 6559 of epos lab@simonsvlei.co.za

Sluitingsdatum van aansoeke is 28 Augustus 2009.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za