SLOOTGRAAF- OPERATEUR
2009-08-27
J VAN DER SLUYS (EDMS) BPK
Toonaangewende Boukontrakteur in die Boland- & Kaapomgewing benodig die dienste van ‘n SLOOTGRAAF- OPERATEUR “Digger Loader Operator” met ondervinding, teen goeie tariewe.
Stuur asseblief u CV na: Faks: 021 868 2786 of epos: info@jvds.co.za
Aansoeke sluit: 07/09/2009
More
News
|