NARKOSE EN DERMATOLOGIE
2009-09-03
NARKOSE EN DERMATOLOGIE
Alle privaat geneeshere in die kliniese veld van Narkose en Dermatologie wat belang stel om diens te Paarl Hospitaal te verrig, soos en wanneer nodig, word uitgenooi na 'n vergadering met dr. B. Kruger op 4/9/2009 om 14:00 te Paarl Hospitaal Raadsaal.
Die tariewe ter sprake is die "National Reference Price List".
Vereistes ten opsigte van registrasie/kwalifikasies en die wyse waarvolgens gewerk sal word sal tydens die vergadering verduidelik word. Van suksesvolle, belangstellende diensleweraars sal vereis word om 'n dienskontrak te onderteken.
More
News
|