TERREIN-OPSIGTER
2009-09-10
TERREIN-OPSIGTER FRANSCHHOEK
5-Ster landgoed benodig 'n terrein- opsigter met sterk leierseienskappe.
Die posbekleër sal verantwoordelik wees vir:
ò Toesighouding oor onderhoud- & tuinspanne. ò Alle onderhoudwerk in & rondom hotel. ò Die instandhouding van tuine.
Vereistes:
ò Geldige bestuurderslisensie & eie vervoer. ò Woonagtig in Franschhoek of omgewing. ò 'n Ambagskwalifikasie sal in u guns tel.
Faks verkorte CV na 086 515 4830 of epos na vakature@ymail.com Meld asb verlangde salaris.
Aansoekers wat nie binne 30 dae ná die sluitingsdatum terugvoering ontvang nie, moet aanvaar dat hulle aansoeke onsuksesvol was.
More
News
|