|
ETIKETMASJIEN-OPERATEUR & VOORMAN, ENS
ETIKETMASJIEN-OPERATEUR & VOORMAN, ENS
2009-09-10
SEIDELBERG
Seidelberg Wine Estate is op soek na die volgende kandidate vir die onderstaande poste:
ETIKETMASJIEN- OPERATEUR & VOORMAN
ò Opstel van masjien en etikettering van produk ò Toesig oor werkers ò Verantwoordelik vir take wat gedoen word in stoor
LYNINSPEKTEUR
ò Uitvoer van verskeie inspeksies ten opsigte van kwaliteit produk ò Produk & etiket voldoen aan Sawis vereistes
VURKHYSER- DRYWER/STOORMAN
ò Verantwoordelik vir die verplasing van voorraad in die stoor ò Stoornetheid en voorraadkorrektheid ò Geldige rybewys met vorige ondervinding in wyn- store
ALGEMENE WERKERS
ò Verantwoordelik vir die korrekte verpakking vir die produk wat gebruik word ò Netjiese werkswyse
Bogenoemde kandidate moet onder druk kan werk, verantwoordelikheid neem en instruksies kan volg. Poste is onmiddellik beskikbaar.
Epos asseblief CV's aan: lizaan@seidelberg.co.za of faks na 021 863 3797 voor 14 September 2009
More
News
|
|