GR. R - OPVOEDERPOSTE
2009-09-17
DALWEIDE PRIMĘRE SKOOL Simfonielaan, Groenheuwel, Paarl, 7646
3 GR. R - OPVOEDERPOSTE
1 Januarie - 31 Desember 2010
• Kort aansoekbrief • Volledige CV
• Gesertifiseerde afskrifte van - ID-dokument - GR - Onderwyskwalifikasies - Jare ervaring / kennis van Gr R-kurrikulum
Sluitingsdatum: 25 September 2009 Navrae: Die Prinsipaal (T): 021-868-1901 (F) 021-868-2339
Aansoeke kan per hand by die skool voor/op 23/09/2009 om 10:00 afgelewer of gepos word. Laat aansoeke sal nie aanvaar word nie.
More
News
|