Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


VERPLEEGKUNDIGE / STAFVERPLEEGSTER

VERPLEEGKUNDIGE / STAFVERPLEEGSTER
 
2009-09-17


Silwerkruin
ACVV Huis vir Bejaardes

Die dienste van ‘n energieke en dinamiese persoon word benodig om so spoedig moontlik diens te aanvaar.

VERPLEEGKUNDIGE / STAFVERPLEEGSTER

Vereistes:

- Geregistreer by die SAVR
- Indemniteitsversekering
- Geriatriese ervaring sal ‘n aanbeveling wees.
- Goeie interpersoonlike verhoudings.
- Emosioneel volwasse.

Verantwoordelikhede:

- Versorging van verswakte bejaardes.
- Leiding neem op skof.
- Toesighouding oor versorgers.
- Hantering van medikasie.
- Administratiewe take.

Salaris: ACVV skale (onderhandelbaar)

Persone wat belang stel stuur CV’s na Faks: 021 873 5874
e-pos: silwerkruin@absamail.co.za

Sluitingsdatum: 25 September 2009

Indien u teen 15 Oktober 2009 geen terugvoering ontvang het nie kan u aanneem dat u aansoek onsuksesvol was.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za