INGESKREWE VERPLEEGASSISTENT
2009-09-17
Silwerkruin
ACVV Huis vir Bejaardes
Die dienste van ‘n energieke en dinamiese persoon word benodig om so spoedig moontlik diens te aanvaar.
INGESKREWE VERPLEEGASSISTENT
Vereistes:
- Geregistreer by die SAVR - Indemniteitsversekering - Geriatriese ervaring sal ‘n aanbeveling wees. - Goeie interpersoonlike verhoudings. - Emosioneel volwasse.
Verantwoordelikhede:
- Versorging van verswakte bejaardes.
Salaris: ACVV skale (onderhandelbaar)
Persone wat belang stel stuur CV’s na Faks: 021 873 5874 e-pos: silwerkruin@absamail.co.za
Sluitingsdatum: 25 September 2009
Indien u teen 15 Oktober 2009 geen terugvoering ontvang het nie kan u aanneem dat u aansoek onsuksesvol was.
More
News
|