AGENTE BENODIG
2005-08-25
Nuwe kantore van Rawson Eiendomme open binnekort in die Paarl Hoofstraat
AGENTE BENODIG Agente met/sonder ondervinding word gesoek in die Paarl- asook Wellington-omgewing. Dinamiese individue met eie vervoer en selfoon kan aansoek doen. Skakel Lizette 083 469 8946 (Paarl) of Desireé (021) 864-3548 (Wellington)
ONTVANGSDAME PAARL Ontvangsdame met uitstekende telefoon- en kommunikasie- vaardighede word gesoek vir die Paarl-kantoor. Rekenaarvaardigheid noodsaaklik. Individu moet bereid wees om te leer. Kontak Lizette 083 469 8946
More
News
|