Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Algemene Bestuurder: e.a.

Algemene Bestuurder: e.a.
 
2009-09-24


Zomerlust Gastehuis

Algemene Bestuurder:

Minimum 5 jaar ondervinding in die gasvryheidsbedryf. Moet oor goeie bestuursvaardighede beskik, selfstandig kan optree, kennis hê van die gasvryheidsbedryf.

Rekenaarvaardig wees en oor eie vervoer beskik.

Administratiewe Beampte:

Halfdag-posisie

Moet oor ten minste 3 jaar ondervinding beskik. Kennis van Pastel, Excel en eie vervoer is 'n vereiste.

Nagportier:

Ondervinding in die gasvryhiedsbedryf is 'n vereiste en moet bereid wees om 12-uur skofte te werk.

Kok:

Moet selfstandig kan optree en 'n goeie kennis oor kosteberekenig en resepte hê.

Hoofkelner:

Moet vriendelik en behulpsaam wees asook oor die nodige kennis van voedsel en drank beskik.

Ten minste 2 jaar se ondervinding in die restaurantbedryf.

Restaurant-bestuurder:

Minimum 2 jaar ondervinding as bestuurder in 'n restaurant hê. Moet oor eie vervoer beskik, rekenaarvaardig wees, onder druk kan werk en oor 'n goeie kennis van voedsel en drank beskik.

Sluitingsdatum vir die aansoeke is 30 September 2009 en CV’s kan gefaks word na 021 872 5239




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za