Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


REKENAARPOS

REKENAARPOS
 
2009-09-24


NEDERBURG PRIMÊR
REKENAARPOS
(Beheerliggaan-betrekking)

VEREISTES

1. Kwalifikasies in Rekenaarwese
2. Met leerders kan werk (menseverhoudinge)
3. Goeie kommunikasievaardighede: Afrikaans en Engels
4. Vertroud met Linux en Microsoft
5. Onderhoud van hardeware
6. Kreatief en innoverend

PLIGTE

1. Rekenaaronderrig: Grade R-7
2. Ontwerp van lesinhoude na behoeftes
3. Opdatering van skool se WEB 2.0, Blogs, Webtuiste
4. Administreer: Nederburg Virtuele Skool
5. Bied klasse aan vir publiek
6. Kontak en Skype met oorsese skole
7. Onderhoud en installering van hardeware

AANSOEKE

1. E-pos Aansoekbrief en CV aan: admin@nederburgps.wcape.school.za

2. Sluitingsdatum: 1 Oktober 2009



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za