Verteenwoordiger
2009-09-24
Cape Safety Glass is op soek na ’n permanente verteenwoordiger.
Die persoon moet oor eie vervoer beskik.
Bogemiddelde kommissie kan verdien word. Verder moet die persoon ook selfgedrewe, positief en oor ’n sterk administratiewe agtergrond beskik.
CV kan gefaks word aan: 086 543 3868
More
News
|