Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


toesighouers

toesighouers
 
2009-10-15


BERGRIVIER KOSHUIS | HOSTEL
Champagnestraat, Wellington, 7655

Bergrivier Koshuis benodig die dienste van drie (3) dinamiese mans en drie (3) dames as toesighouers oor seuns en meisies vanaf graad 8-12.

Slegs opvoeders en senior studente sal oorweeg word. Inwoning by koshuis ‘n vereiste.

Faks of pos ‘n aansoekbrief en ‘n volledige CV aan:
Die Prinsipaal
Bergrivier Hoërskool
Posbus 1
Wellington
7654
Faksnommer: 021-864-2371

Vir diensaanvaaarding: 10 Januarie 2010
Sluitingsdatum van aansoeke: 9 November 2009
KOM EN SLUIT AAN BY ‘N DINAMIESE SPAN!!!





More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za