Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


LABORATORIUM-ANALIS

LABORATORIUM-ANALIS
 
2009-10-15


SIMONSVLEI

Simonsvlei Internasionaal, geleë in die Paarl Wynvallei benodig ‘n ervare:

LABORATORIUM-ANALIS

Die suksesvolle kandidaat moet ‘n dinamiese persoon wees wat uiters akkuraat kan werk. Die geskikte kandidaat moet beskik oor ‘n toepaslike kwalifikasie met ‘n minimum van 2 jaar toepaslike ervaring in ‘n produksie-omgewing.

Kritiese prestasie-areas sluit onder meer die volgende verantwoordelikhede in:

• Analises
• Standaardisasie, kalibrasie en verifikasie
• Monsterneming
• Higiëne

Vergoeding behels ‘n mededingende loonpakket in ooreenstemming met bewese ervaring.

Begindatum: So spoedig moontlik.

Rig ‘n gedetailleerde CV voor of op 24 Oktober 2009 Nerina Dreyer, epos: lab@simonsvlei.co.za en faks 086 634 6559

Indien u twee weke ná sluitingsdatum geen terugvoering ontvang het nie, moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za