Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


VERHURINGS- & FUNKSIEKOÖRDINEERDER

VERHURINGS- & FUNKSIEKOÖRDINEERDER
 
2009-10-15


VERHURINGS- & FUNKSIEKOÖRDINEERDER

To-Nett's Verhurings&Dekor bied 'n werksgeleentheid aan vir 'n gemotiveerde persoon met sterk leierseienskappe

DIE KANDIDAAT MOET OOR DIE VOLGENDE BESKIK:

• Minstens 2 jaar ondervinding in soortgelyke pos sal in aansoeker se guns tel.
• Rekenaargeletterdheid is ‘n vereiste.
• Vermoë om georganiseerd, gestruktureerd en onafhanklik te kan werk en onder druk te kan funksioneer.
• Goeie kommunikasievaardigheid en oordeelsvermoë.
• Goeie menseverhoudinge
• Tweetalig

DIE POSBEKLEËR SAL VERANTWOORDELIK WEES VIR DIE VOLGENDE:

• Volle verhuringsfunksies sal deur kandidaat verrig word.
• Koördineering van funksies.
• Bystandverlening en leiding aan die kliënte met idees vir funksies.
• Algemene administrasie

Die salaris is mededingend in ooreenstemming met die suksesvolle kandidaat se ervaring.

Stuur u verkorte CV en meld asb vroegste moontlike begindatum, per e-pos aan rhodenevz@to-netts.co.za of faks na 086 623 8794 vir aandag Rhodene van Zyl.

Aansoekers wat aan die posvereistes voldoen sal binne 7 dae vir 'n onderhoud gekontak word.

SLUITINGSDATUM 20 Oktober 2009



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za