Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Menslike Hulpbron-beampte

Menslike Hulpbron-beampte
 
2009-10-22


GESOEK:

Menslike Hulpbron-beampte
vir maatskappy in Wellington

'n Welbekende kettinggroep in Wellington vereis die dienste van 'n geskikte kandidaat met sterk administrasie- en syfervaardighede om 'n permanente posisie te vul.

Basiese funksies van die pos behels die administrasie van die betaalrolstelsel asook die bestuur van basiese personeel- aangeleenthede.

Die geskikte kandidaat vir die posisie beskik oor die volgende:

• Basiese rekenaarvaardighede
• 'n Relevante naskoolse kwalifikasie (NQF 5 of 6)
•Twee jaar relevante ondervinding in Menslike Hulpbronbestuur/betaalrolstelsels
• Goeie menseverhoudinge

Kandidate kan hul CV met 'n kontaknommer faks na 021 864 2118 of epos na larry@officeaction.co.za




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za