JUNIOR BESTUURDERS.
2009-10-29
MCDONALD'S STELLENBOSCH bied werksgeleenthede aan vir JUNIOR BESTUURDERS.
Dinamiese, energieke en kliënt-georiënteerde applikante sal ideaal wees vir bogenoemde pos.
Aangesien ons besigheid 24 uur per dag handel dryf moet applikante dus bereid wees om fleksie-ure te werk.
Salarisse begin by R3 000, maar is onder-handelbaar.
CV moet gestuur word aan mcd10@telkomsa.net en marthaoktober@vodamail.co.za
More
News
|