NASKOOL-VERSORGER
2009-11-05
ACVV PAARL-VALLEI
ACVV Paarl-Vallei benodig ‘n NASKOOL-VERSORGER
Die pos behels:
Naskool-versorging by Nieuwedrift Primêre Skool.
Diens te aanvaar Januarie 2010
Rig volledige CV aan: Die Voorsitter, Langstraat 14, Noorder-Paarl, 7646 Faks: 021-871-1516 E-pos: acvvpaarlvallei@lantic.net
Sluitingsdatum: 20 November 2009
More
News
|