Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


FINANSIËLE KLERK

FINANSIËLE KLERK
 
2009-11-05


FINANSIËLE KLERK

NEW ORLEANS PRIMĘR

Hierdie vakature is by die bogenoemde skool beskikbaar.

Aanvangsdatum: 16 November 2009

Posbeskrywing:

• Ontvangs van inkomste
• Deponering van gelde
• Instandhouding van kasboek van skool
• Byhou van maandelikse rekonsiliasiestate
• Voltooiing van maandelikse en kwartaallikse verslae
• Monitering van die begroting
• Byhou van verskillende registers
• Voltooiing van die jaarlikse finansiële state
• Enige ander gedelegeerde en verwante opdragte wat deur die finansiële komitee verlang word.

Stuur verkorte CV, asook bewys van kwalifikasies na:

Die Prinsipaal
Faks: 021-862-5825 / E-pos: admin@neworleansps.wcape.school.za
Sluitingsdatum: 10 November 2009



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za