F&I Bestuurder
2009-11-05
DROOMERS NISSAN
‘n Gevestigde medium-grootte handelaar in die Paarl is op soek na ‘n ervare F&I Bestuurder.
Vereistes:
• Minimum 5 jaar ondervinding as F&I Bestuurder • Deeglike kennis van finansiering, versekering en verwante produkte • ‘n Minimum van 60 FAIS krediete • NCR kwalifikasie • NCA kaart • FICA en FAIS geakkrediteer • Bewese rekord in skepping en verhoging van inkomste asook skakeling met finansiële instellings • Goeie kommunikasievermoëns • Uitstekende verkoopsvaardighede • Rekenaarvaardig in Word, Excel en Powerpoint. • Automate ervaring sal in jou guns tel
Markverwante vergoedingspakket word aangebied. Afsnydatum 13 November 2009.
Indien geen terugvoering binne 7 dae ná afsnydatum, kan u aanvaar dat aansoek onsuksesvol was.
Faks CV na 086 667 2901 of e-pos na daniem2009@hotmail.com
More
News
|