kontrakposte
2009-11-19
NIEUWE DRIFT PRIMêR
Aansoeke vir die volgende drie (3) kontrakposte vanaf Januarie 2010 word ingewag.
1. Wiskunde - graad 8 en 9 2. Intermediêre fase - alle leerareas 3. Engels - graad 8 en 9
Let wel: Meld asb alle ander leerareas aangebied asook sport en/of kultuurafrigting aangebied. Meld asb ten minste twee referente (werksverband).
Faks asseblief u CV (maks. 2 bladsye) na 086 0597 496. Navrae: Skoolhoof by 021-872-4217.
Sluitingsdatum: Woensdag 25 November 2009 om 14:00
More
News
|