Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


KORTTERMYN-VERSEKERINGSKONSULTANT

KORTTERMYN-VERSEKERINGSKONSULTANT
 
2009-11-19


KORTTERMYN-VERSEKERING-
KONSULTANT

PAARL

'n Groeiende maatskappy soek 'n dinamiese, gemotiveerde persoon wat eie inisiatief kan neem.

Verantwoordelikhede:

* Skakel met kliënte van 'n gevestigde databasis en werwing van nuwe kliënte.
* Uitwerk/Bespreek kwotasies.
* Finansiële beplanning
* Korrekte administrasie van transaksies.
* Oplossing van probleme.

Vereiste vaardighede:

* Goeie kennis van persoonlike en kommersiële lyne
* Ten minste drie jaar ervaring in korttermynversekering.
* FSB akkreditasie
* Kennis van korttermynversekeringadministrasie.
* Goeie kommunikasie en professionele optrede.
* Spanwerk
* Rekenaargeletterd
* Hardwerkend en eerlik
* Ondersteunende tersiêre kwalifikasie word verkies.
* Eie vervoer

Mededingede salaris en voordele word aangebied.

Persone wat belang stel, kan 'n verkorte CV stuur aan: E-pos: korttermyn@ofapaarl.co.za
Faks: 021 872 0054
Sluitingsdatum: 4 Desember 2009

Slegs suksesvolle kandidate sal vir 'n onderhoud gekontak word.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za