HALFDAG ADMINISTRATIEWE POS
2009-11-26
HALFDAG ADMINISTRATIEWE POS
beskikbaar by tandheelkundige praktyk in die Paarl. Rekenaarvaardigheid 'n vereiste.
Applikante moet verkieslik ouer as 25 jaar wees met ondervinding in mediese fonds- administrasie.
Faks CV na 086 614 6533 of pos na Posbus 6047, Paarl, 7620
More
News
|