FINANSIËLE KLERK (WKOD KONTRAKAANSTELLING)
2009-12-10
GROENHEUWEL PRIMÊR FINANSIËLE KLERK (WKOD KONTRAKAANSTELLING) GROENHEUWEL PRIMÊRE SKOOL AANVANGSDATUM: 1 JANUARIE 2010 POSBESKRYWING: Ontvangs van inkomste, instandhouding van kasboek van skool, byhou van maandelikse rekonsiliasiestate, voltooiing van maandelikse en kwartaallikse verslae, monitering van begroting, byhou van verskillende registers, voltooiing van die jaarlikse finansiële state, enige ander gedelegeerde en verwante opdragte wat deur die finansiële komitee verlang word. WKOD-BETREKKING (KONTRAK) TYDPERK: 01/01/2010 - 30/06/2010 INTERMEDIÊRE FASE • Afrikaans • Kennis en ervaring van UGO/NKV • Meld buitemuurse betrokkenheid • Rekenaarvaardigheid BEHEERLIGGAAM-BETREKKING TYDPERK: 01/01/2010 - 30/06/2010 INTERMEDIÊRE FASE: GRAAD 4 • Afrikaans • Kennis en ervaring van UGO/NKV • Meld buitemuurse betrokkenheid • Rekenaarvaardigheid. Stuur verkorte CV asook bewys van kwalifikasie na: Voorsitter van die Beheerliggaam Faks: 021 868 1680 Epos: admin.@groenh.wcape.school.za Sluitingsdatum: 15 Desember 2009 voor 12:00. Indien u geen terugvoering ontvang teen 18/12/2009 nie, kan u die aansoek as onsuksesvol beskou.
More
News
|