LABCOM ONTVANGSDAME / ADMIN ASSISTENT (Simondium) Ons kliënt is op soek na 'n persoon wat baie goed tweetalig en rekenaarvaardig is. Die geskikte kandidaat moet goeie kommunikasievaardighede hê. Vorige ondervinding sal u aansoek versterk. Aansoeke sluit op 23 Desember 2009. Faks verkorte CV na 086 536 9954 of e-pos aan: msroux@telkomsa.net