Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


VERSENDINGS- EN VOORRAADKLERK

VERSENDINGS- EN VOORRAADKLERK
 
2010-01-21


LATEGANS SEMENTWERKE

VERSENDINGS- EN VOORRAADKLERK

Lategan's Sementwerke benodig die dienste van 'n energieke en dinamiese persoon.

Verantwoordelikhede:

- Voorraadversending en -beheer
- Kliëntediens
- Produksie-administrasie
- Ander algemene administratiewe take

Vereistes:

- Eerlikheid en betroubaarheid
- Goeie kommunikasievermoë
- Matriek met wiskunde of rekeningkunde
- Fiks en fisies gesond

Vorige ondervinding met voorraadbeheer en kliëntediens sal in u guns tel.

Belangstellendes kan 'n verkorte CV faks na 021 873 4910.

Sluitingsdatum: 1 Februarie 2010



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za