Tender & Admin Klerk
2010-01-21
Tender & Admin Klerk (TYDELIK)
Siviele Konstruksiemaatskappy in die Paarl bied ’n tydelike posisie aan vir 6 maande Vereistes:
• Rekenaarvaardigheid - MS Office pakket • 3-5jr toepaslike ondervinding • Kennis van siviele konstruksie is 'n voordeel • Stiptelikheid, netheid en fokus op detail
Pligte sluit in: • Tender-korrespondensie, tender-kwotasies en algemene kantooradmin.
Faks of epos CV na 021 862 1975 corne@jvzconstruction.co.za Sluitingsdatum: 01 Februarie 2010
More
News
|