Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Hulp Maatskaplike Werker

Hulp Maatskaplike Werker
 
2010-01-28


DRAKENSTEIN APD

DRAKENSTEIN ASSOSIASIE VIR PERSONE MET GESTREMDHEDE
(Reg No: 015-227NPO)

Die Beheerraad wag aansoeke in vir die aanstelling van:
'n Geregistreerde Hulp Maatskaplike Werker
(8/8 Pos)

VEREISTES:

• Diploma in Maatskaplike Hulpwerker of relevante ondervinding in Ontwikkelingsgerigte Maatskaplike Werk.
• Geldige Kode 08-bestuurslisensie
• Ondervinding in werk met persone met gestremdhede sal in aansoeker se guns wees

POSVEREISTES:

• Formulering van besigheidsplanne en opstel van begrotings
• Vermoλ om onafhanklik sowel as binne spanverband te werk
• Netwerk met gemeenskapsbronne in die gemeenskap
• Bemarking van organisasie en fondswerwing

Stuur CV aan: Die Voorsitter, Drakenstein APD, Posbus 2657, Paarl, 7620

Sluitingsdatum: 5 Februarie 2010

Navrae: Mev. L. Williams
Tel: 021 863 0446/7 | Faks: 021 863 0450
E-pos: drakcentre@paarlonline.co.za




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za