Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


WERKENDE PLAASVOORMAN

WERKENDE PLAASVOORMAN
 
2010-01-28


WERKENDE PLAASVOORMAN

Geleentheid vir 'n betroubare, eerlike en verantwoordelike persoon met ondernemingsgees om 'n gemengde boerdery-onderneming verder te ontwikkel met 'n kwekery en koejawels.

Verkieslik moet die aansoeker 'n landboukundige diploma en minstens 10 jaar ervaring hê met 'n bewese werkprestasie en ook oor ‘n kode 10-rybewys beskik. Salaris onderhandelbaar.

Faks aansoek met CV en raadpleegbare verwysings na 021-931-9344




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za