Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


NUWE VOERTUIGVERKOOPSKONSULTANTE

NUWE VOERTUIGVERKOOPSKONSULTANTE
 
2010-02-04


NUWE VOERTUIGVERKOOPSKONSULTANTE

n Gevestigde medium-grootte handelaar in die Paarl is op soek na ervare nuwe voertuigverkoopskonsultante.'

Vereistes:

• Minimum 5 jaar ondervinding as nuwe of gebruikte voertuigverkoopskonsultant
• Deeglike kennis in die verkope van passasiers- en kommersiële voertuie
• Goeie kommunikasievermoëns
• Uitstekende verkoopsvaardighede
• Rekenaarvaardig in Word, Excel en Powerpoint

Markverwante vergoedingspakket word aangebied. Afsnydatum 10 Februarie 2010.

Indien u nie binne twee weke van afsnydatum van ons gehoor het nie kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

Faks CV na 086 667 2901 of e-pos na daniem2009@hotmail.com




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za