VRAGMOTORBESTUURDERS
2010-02-11
LATEGAN'S SEMENTWERKE
Lategan's Sementwerke het poste beskikbaar vir
VRAGMOTORBESTUURDERS BETONMENGERVRAGMOTORS (Readymix Concrete)
Vereistes:
ò Kode EC bestuurderslisensie ò Minimum 3 jaar ondervinding ò Ervaring van kliëntediens en bouterreine ò Meganiese agtergrond sal in u guns tel ò Min st 8
''n Mededingende vergoedingspakket word aangebied. Indien u kwalifiseer vir ''n onderhoud, sal ons u binne 2 weke in kennis stel.
Sluitingsdatum: 24 Februarie 2010
Faks 2 bladsye na 021 873 4910 of kan afgegee word by Versaillesstraat 19, Wellington Tel: 021 873 1154
More
News
|