ALGEMENE ASSISTENT
2010-02-11
Hoërskool Gimnasium Paarl
BEHEERLIGGAAMPOS ALGEMENE ASSISTENT
Die pos behels:
ò Terrein- en tuinwerk ò Skoonmaakwerk ò Swembadinstandhouding
Vereistes:
ò Bestuurderslisensie (kode 10 'n aanbeveling) ò Sober gewoontes ò Betroubaarheid
Aansoeke moet 'n kort CV, 'n verwysingsbrief/ getuigskrif en kontakbesonderhede van referente insluit.
Rig aansoeke aan: Die Skoolhoof, Posbus 281, PAARL, 7620 admin@paarlgim.co.za Telefoon: 021-872-1541 en Faks: 021-872-8654 Sluitingsdatum: 19 Februarie 2010 om 14:00
Die reg word voorbehou om nie 'n aanstelling te maak nie. Indien u teen 26 Februarie nog nie genader is nie, aanvaar asseblief dat u aansoek onsuksesvol was.
More
News
|