LATEGAN'S SEMENTWERKE
2010-02-18
LATEGAN'S SEMENTWERKE
Lategan’s Sementwerke het poste beskikbaar vir
VRAGMOTORBESTUURDERS
BETONMENGERVRAGMOTORS (Readymix Concrete)
Vereistes:
• Kode EC bestuurderslisensie • Minimum 3 jaar ondervinding • Ervaring van kliëntediens en bouterreine • Meganiese agtergrond sal in u guns tel • Min st 8
‘n Mededingende vergoedingspakket word aangebied. Indien u kwalifiseer vir ’n onderhoud, sal ons u binne 2 weke in kennis stel. Sluitingsdatum: 24 Februarie 2010
Faks 2 bladsye na 021 873 4910 of kan afgegee word by Versaillesstraat 19, Wellington Tel: 021 873 1154
More
News
|