Geregistreerde verpleegkundige
2005-09-08
DRAKENSTEIN HOSPICE
Aansoeke word ingewag vir ‘n GEREGISTREERDE VERPLEEGKUNDIGE om deel te wees van ‘n span om die gemeenskaps- en tuisversorgingsprogram in die Drakensteinarea te behartig.
‘n Gemeenskaps- en palliatiewe kwalifikasie of belangstelling sal ‘n aanbeveling wees. Bestuurslisensie is ‘n vereiste.
CV’s kan na Drakenstein Hospice gestuur word vir aandag Linda Faks: (021) 872-4060
More
News
|