Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Eierpakstoor/produksievoorman

Eierpakstoor/produksievoorman
 
2005-09-08


Ons is op soek na ‘n Produksievoorman vir ons eierverpakkingsaanleg.

Vereistes
Persone met:
• Sober gewoontes
• Goeie menseverhoudings
• Prakties/Tegnies kan optree
• Volwasse persoon
• Ondervinding in soortgelyke omgewing sal voorkeur geniet

Verantwoordelikhede
• Algemene Produksie
• Kwaliteit beheer
• Versendings/Ontvangste
• Toesig en beheer oor verskeie prosesse
• Bestellings, ens.

Pakket onderhandelbaar. Slegs skriftelike aansoeke met volledige verwysings sal aanvaar word.

Faks aansoeke na:
Die Bestuurder (021) 874-1744




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za