Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gr. R-opvoeder

Gr. R-opvoeder
 
2010-03-04


Gr. R-opvoeder
(VASTE TERMYN KONTRAK)
Die Laerskool Paarl Gimnasium beskik oor 'n vakature vir die pos van Gr. R-opvoeder. Die suksesvolle kandidaat moet oor die volgende beskik:
Formele opleiding in die Grondslagfase
Goed onderleg in HNKV
Goeie organisatoriese projekbestuur
Basiese rekenaaropleiding
Die aanbieding van sport 'n aanbeveling
Rig aansoek aan: Die Skoolhoof
Laerskool Gimnasium
Hoofstraat
PAARL
7646
Sluitingsdatum: 10 Maart 2010
Datum van diensaanvaarding: 12 April 2010
Indien u nie binne twee weke van ons gehoor het nie, kan u aanneem dat u aansoek nie suksesvol was nie.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za