Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


NASORG HOOF-TOESIGHOUER

NASORG HOOF-TOESIGHOUER
 
2010-03-11


HUGENOTE LAERSKOOL
HUGUENOT PRIMARY SCHOOL
WELLINGTON

NASORG HOOF-TOESIGHOUER

Hugenote Laerskool beskik oor ‘n vakature vir ‘n dinamiese Hoof-toesighouer vir ons Nasorg.

Die aansoeker moet ‘n besonderse liefde vir kinders hê en oor die volgende vaardighede beskik.

• Bewese ondervinding in die bestuur van ‘n nasorg
• Goed tweetalig, Afrikaans en Engels.
• Bewese finansiële bestuur
• Bewese rekenaarvaardigheid

Addisioneel:

• Onderwysondervinding
• Ervaring in bemarking en fondsinsameling
• Geldige rybewys

Verskaf ‘n volledige CV met referente aan:
Die Skoolhoof, Hugenote Laerskool, Genl. Hertzogrylaan, Wellington, 7655
Tel: 021-873-1362 • Faks: 021-864-1995
E-pos: principal@hugprim.co.za

Sluitingsdatum: 18 Maart 2010 @ 14:00.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za