Haarkapper
2010-03-11
Salon de la Roche
As u al ±3 jaar ‘n gekwalifiseerde haarstilis is en u wil deel word van ons wenspan, faks u CV na 021-872-3338.
Ons beskik oor lojale kliënte, uitstekende produkte en ‘n moderne salon. Aansoeke sluit 22 Maart 2010
More
News
|