Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SEISOENALE TOESIGHOUER

SEISOENALE TOESIGHOUER
 
2005-09-14



DRAKENSTEIN MUNISIPALITEIT

Aansoeke word hiermee ingewag van geskikte kandidate vir ondergemelde poste by Drakenstein Munisipaliteit, 'n werkgewer wat regstellende aksie bevorder.

DEPT. GEMEENSKAPSDIENSTE
1. SEISOENALE TOESIGHOUER - SWEMBAD (COM -18/C.C.G.01)
2. SEISOENALE KASSIER - SWEMBAD
(COM-18/C.C.G.02.05)
KEURINGSKRITERIA:
1. Graad 12 (Matriek).
2. Die vermoë om te kan lees en skryf
SALARISSKAAL:
1. R57 216
2. R42 276 (salarisskaal per jaar)
LW: Bewys van kwalifikasie word vereis vir keuring.
Die vereistes van die Wet op Gelyke Indiensneming sal vir hierdie pos oorweeg word, maar sal nie die enigste kriteria wees wat toegepas word nie.
NB: Gunswerwing by Raadslede of enige lid van die Aanstellingskomitee sowel as personeel betrokke by aanstellings is ontoelaatbaar en sal aansoekers onmiddellik diskwalifiseer.
Aansoekvorms en nadere besonderhede is verkrygbaar by die Personeelkantoor, Posbus 12, Paarl, 7622, telefoonnommers 807-4574/807-4510 (Maandae, Woensdae, Vrydae 10:00 - 12:45 & 14:00 - 15:00, asook Dinsdae & Donderdae 07:45 - 08:45). Meld duidelik op die aansoekvorm die verwysingsnommer. U volledig ingevulde aansoekvorm moet vergesel word van u CV (nie langer as 5 bladsye).
NB: Indien u nie binne agt weke van sluitingsdatum gekontak word nie; neem asseblief kennis dat u onsuk-sesvol was.
NB: Kandidate wie laat opdaag by die onderhoude sal gediskwalifiseer word.
NB: KANDIDATE MOET ASSEBLIEF MELD IN WATTER KOERANT HULLE DIE ADVERTENSIE GESIEN HET.
Sluitingsdatum vir aansoeke: 29 September 2005 om 12:00 nm
WNDE. MUNISIPALE BESTUURDER




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za