Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


DEBITEURE-KLERK

DEBITEURE-KLERK
 
2005-09-14


DEBITEURE-KLERK
Paarl Post (Edms) Bpk & Paarl Post Media (Edms) Bpk is dinamiese maatskappye in die drukkers- en publikasiebedryf, geleë in die Paarl. Paarl Post spesialiseer in die ontwerp, reproduksie en druk van koerante en pamflette, terwyl Paarl Post Media die bekroonde "Paarl Post" gemeenskapskoerant in die Drakenstein omgewing publiseer.
Die dienste van 'n ervare debiteure klerk word tans benodig, wat deel vorm van die administratiewe funksie.
Die pos behels:
• Vordering van debiteure
• Debiteure rekonsiliasies
• Rekeningkundige hantering van debiteure op die finansiële stelsels
• Prosessering van fakture op Pastel
• Pos van kwitansies op Pastel
• Ad hoc take in die administratiewe departement
Vereistes:
• Matrieksertifikaat met rekeningkunde as vak, en toepaslike ondervinding
• Tersięre opleiding in 'n finansiële rigting sal as 'n aanbeveling dien.
• Rekenaarvaardigheid ten opsigte van Windows, Excel, Pastel en Ads Planet sal as aanbeveling dien.
• Goeie interpersoonlike - en kommunikasievaardighede, akkurate syfersin, en die vermoë om onder druk te werk.
In ruil vir bogenoemde bied die organisasie 'n markverwante vergoedingspakket, wat 'n pensioenfonds en mediese fonds insluit. Voorkeur sal verleen word aan individue uit voorheen benadeelde groepe. Sou u belang stel in bogenoemde posisie, stuur 'n volledige CV aan Johan Louw by e-pos jlouw@paarlpost.co.za, of faks na (021) 872-6889 teen 16 September 2005. Indien u geen terugvoering kry teen 23 September 2005 nie, aanvaar asb. dat u aansoek onsuksesvol was




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za