Finansiële Klerke
2010-03-18
WE'LL DO IT
PERMANENTE EN TYDELIKE PERSONEEL PAARL
Dringende versoeke word aan ons gerig om Permanente en Tydelike personeel te verskaf aan maatskappye.
Ons is veral op soek na persone met die nodige kwalifi-kasies en ondervinding in die volgende posisies:
• Debiteure/Krediteure • Finansiële Klerke met spesifieke kennis van afslag- en kommissiestelsels • Ontvangsdames • Sekretaresses • Algemene admin klerke
Stuur asb dringend u CV aan Barinda Viljoen by barinda@wewilldoit.co.za en dui spesifiek aan of u in aanmerking geneem wil word vir tydelike en/of permanente posisies.
Skakel ons kantoor by 021 863 3303 vir meer inligting.
More
News
|