BEHEERLIGGAAM-BETREKKING
2010-04-01
GROENHEUWEL PRIMĘR
BEHEERLIGGAAM-BETREKKING
TYDPERK: 12/04/2010 - 09/06/2010
INTERMEDIĘRE FASE: GRAAD 4
• Afrikaans • Kennis en ervaring van UGO/NKV • Meld buitemuurse betrokkenheid • Rekenaarvaardigheid.
Stuur verkorte CV asook bewys van kwalifikasie na: Voorsitter van die Beheerliggaam
Faks: 021 868 1680
Epos: admin.@groenh.wcape.school.za
Sluitingsdatum: 07 April 2010 voor 12:00.
Indien u geen terugvoering ontvang teen 09 April 2010 nie, kan u die aansoek as onsuksesvol beskou.
More
News
|