Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Verkoopskonsultant

Verkoopskonsultant
 
2010-04-01


Paarlberg BMW

Verkoopskonsultant

Ons benodig die dienste van tweetalige persone met die nodige ondervinding/kwalifikasies om bogenoemde pos te vul.

Die ideale kandidaat moet

- ten minste 3 jaar ondervinding van motorverkope hê
- huidiglik die pos van motorverkoopskonsultant beklee
- bewese werksrekord hê

Ons bied 'n mededingende salarispakket met al die byvoordele van 'n gevestigde maatskappy en loopbaangeleenthede.

As u hierdie persoon is en wil inskakel by 'n dinamiese organisasie, rig u aansoek aan:

E-pos: jackie.pierpoint@bmwdealer.co.za

Faks: 086 651 3390

Sluitingsdatum: 7 April 2010



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za