SALARIS-ADMINISTRATEUR
2010-04-08
SALARIS-ADMINISTRATEUR
‘n Rekenmeesterspraktyk in die Paarl benodig die dienste van ’n salaris-administrateur vir hul salarisburo.
Uitstekende kennis van salarisse/lone, arbeidswetgewing, werknemersbelasting, WVF en SDL is noodsaaklik.
Kennis van VIP sagteware sal in die aansoeker se guns tel. Die salarispakket is onderhandelbaar.
Rig u volledige CV aan die Bestuurder by: Faksnommer: 0866 114 733 of E-posadres: sharon@jsfin.co.za Sluitingsdatum: 15 April 2010
Indien u nie binne 2 weke ná die sluitingsdatum van ons gehoor het nie, aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
More
News
|