STUDENT-OPMETER
2010-04-15
JVZ CONSTRUCTION
STUDENT-OPMETER
Paarl - Siviele Konstruksiemaatskappy Pos onmiddellik beskikbaar.
Vereistes
- Belangstelling in 'n loopbaan as Siviele Ingenieur. - Hou daarvan om in die buitelug te werk en mense te bestuur. - Kode 08 bestuurderslisensie. - Graad 12 met wiskunde en fisika - min. C simbool
OF
- Huidiglik besig met studies in die Siviele Ingenieursrigting.
Ons bied
- 'n Markverwante, kompeterende salaris - Die geleentheid om te kwalifiseer vir verdere studies en studiebeurse.
Faks of epos CV na 021 862 1975 corne@jvzconstruction.co.za
More
News
|