Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Trokdrywers en Trekkeroperateurs

Trokdrywers en Trekkeroperateurs
 
2010-04-15


Trokdrywer- en Trekkeroperateur-posisies beskikbaar.

‘n Plaas in Paarl-omgewing soek gepaste kandidate vir die volgende posisies:

KRITERIA: TROKDRYWER:

‘n Geldige kode 10-lisensie met ten minste 5 jaar ondervinding. Goeie kennis van Kaapstad Metropolitan-, Somerset-Wes-, Stellenbosch- en Franschhoek-area.

TREKKEROPERATEURS:

Vorige ondervinding in “crop spraying” met opleiding sal tot voordeel strek.

Persone wat vir bogenoemde posisies aansoek doen, moet sober gewoontes hê, hardwerkend en betroubaar wees.

‘n Goeie vergoedingspakket is beskikbaar met all die gewone voordele.

Indien u nie gekontak word binne 2 weke, was u aansoek onsuksesvol.

Faks asb u CV na 021 863 1534
(Sluitingsdatum vir aansoeke - 23/04/2010)



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za