Tegniese Verkope-assistent
2010-04-15
FILMATIC
Filmatic Packaging Systems (Pty) Ltd, 'n gevestigde verskaffer van verpakkingstoerusting het 'n vakante betrekking vir 'n Tegniese Verkope-assistent in die Paarl.
Vereistes: • Graad 12 met 'n tegniese kwalifikasie • 2-3 Jaar ondervinding in 'n tegniese verkope- en vervaardiging omgewing • Ten volle tweetalig (Afr en Eng), spanspeler en gemotiveerd • Rekenaarvaardig wees in MS Office Pligte:
• Samestelling, voltooiing en opvolging van kwotasies. • Hanteer pryse en spesifikasies vir agentskaptoerusting. • Instandhouding van verkopekwotasie-stelsel • Opdatering van adreslyste en databasisse
CV's kan gefaks word aan: Personeelafdeling - 086 524 8434 of epos aan: abooysen@filmatic.com.
Sluitingsdatum: 22 April 2010
Indien geen terugvoering teen 30 April 2010 ontvang is nie, kan aanvaar word dat die aansoek onsuksesvol was.
More
News
|