Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


FINANSIËLE ADVISEUR - ASSOSIAAT

FINANSIËLE ADVISEUR - ASSOSIAAT
 
2010-04-15


FINANSIËLE ADVISEUR - ASSOSIAAT

Assosiaatskap vir 'n dinamiese, gemotiveerde persoon wat eie inisiatief kan neem in 'n gevestigde praktyk

Verantwoordelikhede:

• Skakeling met kliënte
• Bemark volgens behoefte-analise
• Verskaf adviserende dienste
• Uitwerk en bespreek van kwotasies
• Finansiële beplanning
• Bestuur van kliënte-portefeuljes
• Korrekte administrasie van transaksies
• Oplos van probleme

Vereistes/vaardighede:

• Bemarkingservaring van persoonlike risiko en finansiële produkte (aanbeveling)
• Kliëntgerig
• Eie databasis van finansiële dienste (aanbeveling)
• Goeie kommunikasievermoë
• Professionele optrede en voorkoms
• Spanwerk en aanpasbaar
• Rekenaargeletterd
• Energiek, hardwerkend en eerlik
• Tersiêre kwalifikasie (sterk aanbeveling)

Mededingende salaris/kommissie en voordele word aangebied.

Persone wat belang stel, kan 'n verkorte CV stuur aan:
E-pos: advert1@xsinet.co.za
Faks: 021 873 3154
Navrae: 082 411 6457

Sluitingsdatum: 22 April 2010
Slegs suksesvolle kandidate sal vir 'n onderhoud gekontak word.





More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za