Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Boekhouer

Boekhouer
 
2010-04-22


SILWERKRUIN

ACVV HUIS VIR BEJAARDES

Aansoeke word ingewag vir die volgende pos:

Boekhouer (voltyds)

Standplaas: Wellington

Diensaanvaarding: 1 Junie 2010

Vereistes:

• Bewese finansiële vaardighede
• Moet boeke tot proefbalans kan opskryf
• Bewese kennis van Pastel en Pastel Payroll
• Rekenaarvaardigheid ten opsigte van veral Microsoft Word.

Aanbeveling: Kennis en ervaring van die welsynsterrein.

Aansoeke met drie onlangse referente aan: Silwerkruin, Fonteinstraat, Wellington, 7655
Navrae: Telefoon: 021-873-1040
Faks: 021-873-5874
E-pos: silwerkruin@acvv.org.za

Sluitingsdatum: 30 April 2010
Salaris en byvoordele onderhandelbaar binne die skale van die ACVV.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za